Main menu:
Omsendbrief / Circular
HOËRSKOOL MONUMENT
OMSENDSKRYWE - 16 SEPTEMBER 2011
Geagte Ouers/Voogde
KENNISGEWING VAN ALGEMENE JAARVERGADERING
DONDERDAG – 27 OKTOBER 2011
Neem asseblief hiermee kennis van die Algemene Jaarvergadering wat op bogenoemde datum om 18:00 in die Martin Brinksaal gehou sal word.
Hierdie is ‘n uiters belangrike vergadering wat deur ALLE OUERS bygewoon word, omdat die volgende belangrike sake bespreek gaan word :
1. Finansiële state sal ter insae beskikbaar wees.
2. Begroting vir die jaar 2012 sal voorgelę word vir goedkeuring.
3. Skoolfonds vir 2012 sal vasgestel en voorgelę word vir goedkeuring deur ouers.
4. Subsidiestelsel sal voorgelę word vir goedkeuring.
U sal tydens die vergadering geleentheid kry om vrae te stel, aangesien die Beheerliggaamlede teenwoordig sal wees – kortom, hierdie is die ouers se Algemene Jaarvergadering.
Monnasgroete
J P DU TOIT
SKOOLHOOF
HOËRSKOOL MONUMENT HIGH
CIRCULAR - 08 SEPTEMBER 2011
Dear Parents / Guardians / Learners
NOTICE OF ANNUAL GENERAL MEETING
THURSDAY – 27 OCTOBER 2011
Notice is hereby given of the Annual General Meeting which will take place on the abovementioned date at 18:00 in the Martin Brink Hall.
This is an extremely important meeting for ALL PARENTS as the following important issues will be discussed :
1. Financial statements will be open for inspection.
2. Budget for the year 2012 will be presented for approval.
3. School fees for 2012 will be established and presented for approval by the parents.
4. Subsidy scheme (system) will be presented for approval.
Members of the Governing Body will be present so you will have the opportunity to ask questions – in short, this is the Annual General Meeting for the parents.
Monnas regards
J P DU TOIT
Druk hier om die dokument af te laai - Click here to download this document
MONNAS SPORT PRESTEER
RUGBY
Baie geluk aan die volgende leerders wat die SA-skolespan gehaal het:
Ruan Steenkamp - ook aangewys as kaptein
Phillip du Preez
Jaco vd Walt
EN
Baie geluk aan die leerders wat die SA Akademie-span gehaal het:
Christopher Newman- ook aangewys as kaptein
Gideon Meiring
Stephan Vermeulen
Druk hier vir die foto.
NETBAL
Baie geluk aan Jeanie Steyn wat gekies is vir die O/17 SA-netbalspan.
2012 Aansoekvorm
2012 Application
Download here.
Laai hier af (2.6MB)
NOU BESKIKBAAR!
NUWE
ONDERSTEUNERSTRUI
@ R380-00
Vir bestellings en meer besonderhede:
E-pos: Annetjie
by monnas@monnas.co.za
Waarvan wil u graag meer op ons webblad lees - Vertel ons gerus