Monnas Webtuiste


Go to content

Main menu:


2010 Berigte

Sport > Atletiek

Medaljes op Skole SA's

Atleet

Item

Medalje

Goud

Silver

Brons

Julia du Plessis

Hoogspring

Brons

   

1

Lezaan Jordaan

Gewigstoot

Goud

1

   

Mandie Human

Diskus

Silver

 

1

 

Tebogo Mamatho

100m
200m
Medley
4 x 100m

Goud
Goud
Goud
Goud

1
1
1
1

   

Johnny Botha

Gewigstoot
Diskus

Silver
Brons

 

1

1

Dwayne Andrews

400m
Aflos

Silver
Goud

1

1

 

Thulani Makhanya

100m Hekkies

Brons

   

1

Frans v Wyk

Gewigstoot
Diskus

Brons
Brons

   

2

Wian Jacobs

Spiesgooi

4'e

     

Jonty Fitzgerald

110m Hekkies

4'e

     

Olebogeng O/14

800m
1500m

4'e
4'e

     

Almerie vd Walt

400m HEkkies

5'e

     

Kelsey Nell

800m

6'e

     

Ntyane Ntanyane

3000m stap

6'e

     
     

6

3

5

         

14

Medaljes op Club SA's

Atleet

Item

Medalje

Goud

Silver

Brons

Mampielo Sibanda

3000m
1500m

Goud
Goud

1
1

   

Tato Makofolo

2000m Hindernis
800m

Goud
Goud

1
1

   

Lezaan Jordaan O/15

Gewigstoot O/17

Silver

 

1

 

Amokelani Baloyi

2000m Hindernis

Silver

 

1

 

Jonty Fitzgeraldy

110m Hekkies

Brons

   

1

Johnny Botha

Diskus

Brons

   

1

     

4

2

2

         

8

2010 Atlrtiek 1'e Kwartaal


Die huidige seisoen is voorafgegaan deur 'n suksesvolle Interhuis waartydens verskeie puik prestasies
gelewer is en het dit aangedui dat daar 'n suksesvolle seisoen op ons atlete gewag het.
Monnas het nie een vriendskaplike byeenkoms verloor nie.


Noordheuwel Top 10 Tukkies Top 10
1. Monument 1. Monument A
2. Kemptonpark 2. Outeniqua
3. Jeugland 3 Menlopark
4. Waterkloof
5. Monument B
6. Potch Gimnasium
7. Monument C


Superinter
Dogters Seuns
1 Kemptonpark 410 1 Affies 453
2 Monument 363 2 Waterkloof 367
3 Affies 353 3 Monument 360
4 Noordheuwel 309 4 Kemptonpark 341
5 Waterkloof 304 5 Nelspruit 297
6 Rustenburg 276 6 EG Jansen 264
7 Nelspruit 270 7 Noordheuwel 247
8 EG Jansen 269 8 Rusteburg 208

ALGEHEEL
1. Kemptonpark 751
2. Monument 723
3. Waterkloof 671
4. Nelspruit 567
5. Noordheuwel 556
6. EG Jansen 533
7. Rustenburg 484
8. Affies seuns 453
9. Affies dogters 353

Senior baanatleet van byeenkoms: Tato Makofolo O/16 800m
47 Monnas atlete is gekies om D-2 by die Gauteng kampioenskappe op 20 en 21 Maart 2009 te LC de Villiers te verteenwoordig.
Tydens Gautengkampioenskappe, klubs en skole verower Monna atlete 17 Goud, 8 Silwer en 7 Brons medaljes en word 17 atlete in die Gautengspanne opgeneem.
Monnas wen NuPower landloop vir derde agtereenvolgende jaar.
Junior seuns
1 Monument 14
2 Eldoraigne 96
3 Middelburg 97
Junior Dogters
1 Monumen 31
2 Centurion 52
3 Nelspruit 61
Senior seuns
1 Monument 17
2 Kempton 64
3 Nelspruit 65
Senior Dogters
1 Monument 24
2 Centurion 36
3 Eldoraigne 66

ALGEHEEL
1 Monument 86
2 Centurion 321
3 Nelspruit 342

Mampielo Sibanda, Sylvia Tsethlanyane en Tato Makofolo is ingesluit in SA Junior Landloopspan vir wêreldkampioenskappe in Pole einde Maart 2010

Atlete gekies om Gauteng by SA's te verteenwoordig; Klubs en Skole
Almerie vd Walt 400h Mampielo Sibanda 1500/3000 Tato Makofolo 3000s/800 Julia du Plessis HS Dwane Andrews 400 Sylvia Tsetlanyane 1500 Thapelo Madiba 1500/3000 Solomon Bothlolo 1500 Tebogo Mammatho 100/200 Johny Botha Diskus/Gewig Seth Townsend Diskus Kelsey Nell 800 Marco Yzzel 3 Sprong Mandie Human Diskus Lezaan Jordaan Diskus/Gewig Frans v Wyk Diskus Olebogeng Masethle 1500 Tulani Makanya KH/100/200 Wian Viljoen Diskus Rochelle Boon 400m Ntyane Ntyane 2000 Walk Wian Jacobs Spies Jonty Fitzgerald Kh Amokelanie Baloyi 3000 Pretty Mokgothu 100/200/vs Ehrard Maritz Diskus

26Atlete


Danie Lindeque
Atletiekorganiseerder

INTERHOëR 2 Maart 2010
Olimpiapark, Rustenburg

MONNAS TOPS

MONNAS TOPS BY TOP 10

Met 'n puntetelling van 8721, en 'n nuwe rekord van Frans van Wyk vir diskus gooi (58,28m), het Monnas hierdie geleentheid wat by UJ se atletiekstadion plaasgevind het, met glorie en trots afgesluit.

Ander Hoërskole wat ook deelgeneem het aan die byeenkoms was Hoërskool Noordheuwel, ook die gasheer, wat 8ste geëindig het, Hoërskool Florida wat 22ste plek behaal het, Hoërskool Roodepoort 38ste en Hoërskool Bastion 39ste.

Hierdie geleentheid sorg elke jaar vir spogatletiek en word beskou as die byeenkoms waar SA se junior kampioene geskep word.

Tuisblad | Algemeen | Monumentare | Akademie | Sport | Kultuur | Nuus | Sosiaal | Site Map


Back to content | Back to main menu