Main menu
Welkom by Monnas se besigheidsnetwerkblad waar Monnas ouers ondersteun word deur hulle die geleentheid te gun om hulle besighede teen bekostigbare tariewe uit te stal.
Ondersteun Ons Ouers
1. Skuif die muis plek plek oor die beigheid se naam vir meer besonderhede.
2. Kontak gerus showcase@skooldaetv.com vir nadere kostes en voorwaardes besonderhede.
Ons almal is dit sekerlik eens dat ons nie meer ons besighede sonder epos en internet doeltreffend kan bestuur nie.
Wanneer u dus u besighede se inligting op die plaaslike skole se webtuistes beskikbaar maak, weet ons dat dit gesien, gelees en gebruik gaan word deur ander persone wat ook besighede bestuur en ingeligde besluite maak aangaande watter produkte hulle aanskaf en wie se dienste hulle wil gebruik. Dit verskaf sonder twyfel die gesonde blootstelling wat ons besighede nodig het.
|
Sulla Via |
Druk hier vir spesiale Monnas aanbieding. |
|
Tre Shell |
Studente se veiligheid is verseker eerste op ons lys. |
|
Herbalife |
|
|
139 Ondekkers Rd, |
School website special, refer to add seen on website and receive 1st Service free on the Purchase of any motorcycle.
|
|
Volgende Registrasie: Junie 2011
|
Ons bied: |
|
H/V Viljoen & Cecil Knight Strate |
Curves is n fasiliteit spesiaal ontwerp vir dames. Ons bied n volledige 30 minute oefensessie en gewigsverlies program aan wat vinnig, veilig en lekker is. |
|
Bertus Siebert |
15 years experience in "Creating Business Leaders" Southern Business School has been leading the way in the development and delivery of management and leadership education, training and development since 1996. We are proudly one of South Africa's major accredited private providers of higher education and training. |
|
NEW FRONTIERS DEBT RELIEF CENTRE |
The aim of New Frontiers Debt Relief Centre is: |
|
Tel: 082 823 2010 |
Kunsklasse vir alle vlakke. Ons gebruik tegnieke wat jou verseker om te verbeter in jou kuns of om iets te skep wat jy van gedroom het!! Dit gaan oor kreatief wees, sosialiseer en om net fun te he. Ons werk saam aan skool take en bring die fun uit dit uit. |