Main menu
MONNAS GHOLF 2012
Baie geluk aan die volgende seuns wat verkies is tot Monnas se A-
A-
D de Smidt (k)
C Grobler
J Labuschagne
B Herbst
B-
A Engelbrecht
S Fitzgerald
A Bartholoma
M Swanepoel
Die seuns speel 26 en 27 Maart in die NuPower kompetisie te Blue Valley Gholf Estate (Pretoria).
Verdere Toernooidatums sal later deurgegee word sodra dit beskikbaar is.







