Die Monnas Epos Platform vorm deel van Monnas se formele kommunikasie met die Monnas gemeenskap en het die volgende tweeledige doel:
1. Monnas streef daarna om sy kommunikasie effektief en professioneel te lewer aan sy leerders en groter gemeenskap deur dit in lyn te bring met die wyse waarop besighede en die professionele omgewing vandag kommunikeer.
2. Monnas wil graag die platform gebruik om Monnas as handelsmerk via monnas.co.za Epos adresse te versterk.
Monnas glo dat elke leerder vir sy/haar korrespondensie met die skool verantwoordelik is en dat kommunikasie derhalwe direk aan die leerder gerig moet word. Ouers sal natuurlik op alle betrokke korrespondensie ge-'cc' word indien die ouer dienooreenkomstig registreer. Sodoende word verseker dat die ouers te alle tye op hoogte gehou word ten aansien van wat met die leerder ge-kommunikeer is.
Leerders:
- Dit is belangrik dat leerders hul Epos adres gebruikersnaam, wagwoord en verstellings aan vra aangesien alle korrespondensie na die betrokke Monnas adres gestuur gaan word.
- Indien leerders nie weet hoe om Epos adresse op Outlook(of derglike webtoepassings) op te stel nie, kan die instruksies aan gevra word by email@itengine.co.za.
- Indien leerders nie toegang tot 'n Epos adres vorderings-stasie het nie (bv Blackberry, rekenaar tuis, aanlyn posboks soos Gmail/Yahoo/Hotmail rekening, ens.) kan die webposboks instukssies per Epos by email@itengine.co.za aan gevra word om aanlyn toegang tot Eposse te verkry waarookal daar toegang tot die internet is.
- Dit is belangrik om kennis te neem dat die webbokse se laaibare bergingspasie juis klein gestel sal wees om die leerders wat Eposse op die wyse ontvang, aan te moedig om dit gereeld te besoek aangesien dit van uiterste belang is dat die eposse verkieslik daagliks afgelaai moet word - onthou hierdie vorm Monnas se formele deurlopende kommunikasie kanaal.
- Indien leerders hul pos na 'n alternatiewe boks aangestuur wil hê, kan dit daarheen gestuur word. Neem egter asseblief kennis dat sodanige reeling slegs tydelik (30dae) is aangesien ons graag leerders wil kontak by hul monnas.co.za adres.
Ouers:
- Dit is dus belangrik dat ouers sal aandui aan watter leerder Epos-adresse hul, hul eie epos adres/se gekoppel wil hê.
Algemeen:
Neem asseblief kennis dat alle korrespondensie reeds per skool (ingeheel), per graad en per registrasie klas opgestel is. Indien daar nog groepe binne Monnas is (bv. Monnas Bond) waarvan u graag wil Epos korrespondensie wil ontvang, dui dit asseblief aan.
The Monnas Email Platform is part of the formal Monnas communication channel and focuses on the following :
1. Monnas aims to provide effective and professional communication that is on par with the way that business and the professional community communicates on a daily basis.
2. Monnas wants to enhance the Monnas trademark by connecting its communication to monnas.co.za.
Monnas believes that every learner is responsible for his/her correspondence and will therefore direct all emails directly to the learners. Parents will be cc-ed on all emails should they register accordingly to ensure that the parent also receives all the correspondence that is directed to the learner.
Learners:
- It is imperative that learners apply for their username, password and email settings, because all correspondence will be sent to their email addresses.
- Email settings instructions will be sent to learners that notify email@itengine.co.za, should they not know how to set-up their e-mail addresses.
- Webmail settings will be supplied to learners that notify email@itengine.co.za, should they not have an email device (e.g. Blackberry, home computer, current webmail e.g. Gmail/Yahoo/Hotmail). With webmail the learner will be able to access his/her Email from any station that has internet access.
- Please note that the webmail mailboxes will be set with a small online threshold. The reason being that learners should access their mails preferably on a daily basis.
- Any learners that has trouble accessing email via a device connected to the internet or webmail, may request that their email be forwarded to a designated email address. This courtesy will only temporarily be afforded to learners due the fact that Monnas would want to contact each learner at his/her monnas.co.za Email address.
Parents:
- Please note that all parents should identify on which learners' email addresses they would like to be cc-ed on.
General:
Please note that mailing lists have already been compiled according to general notices, e.g. newsletters, grade and register classes. Should any one like to receive mail with regards to other groups within Monnas, please indicate accordingly.