Monnas Webtuiste


Go to content

Main menu:


Lojaliteisklub / Loyaltyclub

Nuus

Monnas Lojaliteitsklub Meningsopname/ Monnas Loyalty Club Feasibility Study

Please note:

This is only a survey that is facilitated by Skooldae.Tv to attain detail so that we can make a feasibility study on the applicable project. Launching this exciting project depends on a certain amount of positive feedback. Please let us know what you think.

The Goal of the Project
a. To build stronger relationships within the Monnas Community.
b. To further enhance Monnas as a respected trade-mark.
c. To improve Monnas communication channels with creative ideas.
d. To attract businesses within the Monnas community to become more involved.

Wat hou dit in vir die lede wat registreer:

a. Elke persoon wat die die nodige besonderhede per webwerf registrasie invul, 'n foto verskaf (opsioneel) en wat dienooreenkomstig betaal, het geregisteer.
b. Elke persoon wat registreer kwalifiseer vir die volgende:
1. U Ontvang die Monnas - lojaliteitskaart met u foto daarop.
Hierdie kaart se agtergrond is natuurlik in die Monnas kleure en -ontwerp, maar elke kaarthouer se gesig (opsioneel) verskyn op die kaart.
2. U Ontvang sms'e wat Monnas kommunikeer aangaande algemene en groepsaktiwiteite binne Monnas. U, as geregistreerde, sal die geleentheid hź om per aanlyn registrasie vorm al die onderskeie aktiwiteite te nomineer waarby hul kind/ers betrokke is om aangaande daardie aktiwiteite per sms inligting te ontvang.
3. U Ontvang 50 gratis sms'e wat u aanlyn kan gebruik om die sagte ware gewoont te raak en kan daarna teen slegs 25c per sms, sms'e stuur soos u dienooreenkomstig u behoeftes herlaai, instede van die gewone duurder tariewe.
4. U kan kies om voortaan die vertroulike skooldokumente aangaande die betrokke Monnas leerder via unieke gebruikersnaam en wagwoord op die webwerf te vorder. Elke leerder sal dan sy eie vakkie binne die webwerf ontvang waarbinne sy vertroulike dokumente gestoor sal word. U kan dit dan aflaai soos dit u pas.
5. Kaarthouers sal kwalifiseer vir pryse/afslag by besighede wat by die Monnas besigheidsnetwerk betrokke is.
6. Kaarthouers met besighede sal kwalifiseer om 200 sms'e te ontvang wanneer hulle hul besigheid op die skool se webwerf lys.
7. U sal alle skrywes wat Monnas na die ouers uitstuur, elektronies ontvang.
8. U kwalifiseer om u eie Monnas e-pos adres te ontvang. U kan dus nou voortaan: unaam@monnas.co.za, as u e-pos adres gebruik.
9. U kan nomineer watter kontak besonderhede op u kind se kaart aangebring word sodat mens net na die kaart kan kyk om te weet wie om in die geval van nood te skakel.
10. Sou die innitiatief jaarliks herhaal word, sal u kind se kaart met die nodige kentekens op die kaart aangepas word dienooreenkomstig die vorige jaar se prestarsies.
11. Kaarthouers sal kwalifiseer vir afslag op alle DVD produksies wat deur Skooldae.Tv by Monnas behartig is.
12. Kaarthouers sal kwalifiseer vir afslag op toegangsfooie by uitgesoekte Monnas geleenthede.

13. 10% Afslag by Sulla Via - perfek vir matriekafskeide, huweliksonthale, korporatiewe funksies, konferensies en nog meer …

Loyalty Card Sample

Please note the possible Sponsor Opportunity at the right hand bottom corner of the card

Loyalty Survey - Please fill in the form below

Survey Detail*:

Kostes / Cost Structure

 

Enkel Registrasie

Paartjie

Gesin van 3

Gesin van 4

Gesin van 5

1ste 100 2011 registrasies

R99-00

R179-00

R229-00

R269-00

R299-00

Alle ander 2011 registrasies

R119-00

R229-00

R269-00

R299-00

R329-00

Kaarte per registrasie

1

2

3

4

5

SMS Kennisgewing

slegs die kaarthouer

Beide die kaarthouers

Twee van die kaarthouers

Twee van die kaarthouers

Twee van die kaarthouers

Aantal Gratis SMS'e

50

100

150

200

250

Toegang tot dokumente aanlyn

Al die kaarthouers kwalifiseer

Al die kaarthouers kwalifiseer

Al die kaarthouers kwalifiseer

Al die kaarthouers kwalifiseer

Al die kaarthouers kwalifiseer

Kwalifiseer vir pryse en afslag

Al die kaarthouers kwalifiseer

Al die kaarthouers kwalifiseer

Al die kaarthouers kwalifiseer

Al die kaarthouers kwalifiseer

Al die kaarthouers kwalifiseer

200 sms'e met besigheidsnetwerk subskripsies

Beperk tot een besigheid

Beperk tot twee besighede

Beperk tot twee besighede

Beperk tot twee besighede

Beperk tot twee besighede

Elektroniese nuusbriewe

Al die kaarthouers kwalifiseer

Al die kaarthouers kwalifiseer

Al die kaarthouers kwalifiseer

Al die kaarthouers kwalifiseer

Al die kaarthouers kwalifiseer

unaam@monnas.co.za

Al die kaarthouers kwalifiseer

Al die kaarthouers kwalifiseer

Al die kaarthouers kwalifiseer

Al die kaarthouers kwalifiseer

Al die kaarthouers kwalifiseer

Noodnommers

Al die kaarthouers kwalifiseer

Al die kaarthouers kwalifiseer

Al die kaarthouers kwalifiseer

Al die kaarthouers kwalifiseer

Al die kaarthouers kwalifiseer

Prestasies

Slegs op leerders se kaarte

Slegs op leerders se kaarte

Slegs op leerders se kaarte

Slegs op leerders se kaarte

Slegs op leerders se kaarte

Afslag op DVD's deur Skooldae.Tv

R20-00 op een DVD per geleentheid

R20-00 op twee DVD's per geleentheid

R20-00 op twee DVD's per geleentheid

R20-00 op twee DVD's per geleentheid

R20-00 op twee DVD's per geleentheid

Afslag op uitgesoekte toegang

Al die kaarthouers kwalifiseer

Al die kaarthouers kwalifiseer

Al die kaarthouers kwalifiseer

Al die kaarthouers kwalifiseer

Al die kaarthouers kwalifiseer

           

Tuisblad | Algemeen | Monumentare | Akademie | Sport | Kultuur | Nuus | Sosiaal | Site Map


Sub-Menu:


Back to content | Back to main menu