Main menu
HOËRSKOOL MONUMENT MAGNEETSKOOL VIR MUSIEK
Die Magneetskool vir Musiek het in 2003 tot stand gekom as 'n projek van die Gauteng Onderwysdepartement. Monument Magneetskool is een van slegs twee musiekskole in die D2-
Hier word tans sowat 180 leerders uit 25 voedingskole onderrig. Sewe voltydse onderwysers bied daagliks onderrig in klavier, klawerbord, viool, tjello, fluit, blokfluit, ligte-
Elke leerder kry ook jaarliks die geleentheid om sy vordering te meet aan ‘n interne eksamen of selfs eksterne eksamens van Unisa, The Associated Board of the Royal Schools of Music (ABRSM) en Trinity College of London. Leerders word ook sterk aangemoedig om jaarliks aan Eisteddfods deel te neem.
Die Instrumentale Afdeling van die Segarona Kunstefees, wat deel vorm van die D2-
Verskeie uitstappies word elke jaar vir belangstellende en entoesiastiese leerders en hul ouers gereël. Vanjaar se eerste uitstappie vind reeds plaas op Saterdag 30 Mei met ‘n simfonie-
Elke leerder ontvang jaarliks ‘n toekenning by die Magneetskool se Prysuitdelingsfunksie, gehou in Januarie van die daaropvolgende jaar. Verskeie spesiale toekennings word ook gemaak aan leerders wat besondere vordering getoon of prestasies behaal het. Die Top 10-
Musieksterre word vereer
Monnas se Magneetskoolleerlinge is op Donderdagaand, 21 Januarie vir hul musiekprestasies en harde werk van die afgelope jaar beloon. Tydens die spoggeleentheid is 149 sertifikate, asook verskeie trofeë en beurse aan verdienstelike leerlinge toegeken.
Leerlinge van alle omliggende laer-
Monnas is veral trots op ons eie musikante wat onder die Top 10-
Daar is vanjaar 191 ingeskrewe leerlinge aan die Magneetskool verbonde. Ons sien uit na ‘n jaar waarin vorige prestasies nie net oortref gaan word nie, maar waar die liefde vir musiek voluit beoefen gaan word. Viva la Musica!
