Main menu:
Sosiaal
Mej MONNAS 2011
17 April 2011
Die Junior finaliste is van links na regs op die foto:
Claudette Carney, Danelle van Dyk, Demi de Beer, Jeanine Joubert en Nicole Esquino
Junior Wenners:
Wenner: Demi de Beer
1e Prinses: Claudette Carney
2e Prinses: Nicole Esquino
Senior finaliste van links na regs op die foto:
Chante van Wyk, Nicole dos Santos, Monique de Ponte, Shené van der Vyver, Samantha du Preez
Senior Wenners:
1e Prinses: Monique de Ponte
Wenner: Shené van der Vyver
2e Prinses: Chanté van Wyk
Hanco Rossouw
Mej. Monnas 2011
14 Jan.
|
Inskrywings Open |
MEJ MONNAS 2010
Opwinding, sprankel, stylvol, vroulik.....is enkele woorde wat 2010 se mej Monnas kan beskryf.
Na 'n formele onderhoud is 48 finaliste (13 juniors en 35 seniors) vir die gala-aand gekies. Tussen formele foto's en rokke wat gepas moet word is daar vir vier dae tot laataand toe hard aan passies vir die "groot aand" geoefen. Die samehorigheid waarmee die dogters geoefen het, was opvallend.
Om 'n suksesvolle mej Monnas aan te bied, kan slegs moontlik wees as 'n span saamwerk en borge die skool ondersteun.
Opregte dank aan die volgende borge:
Aandrokke geborg deur Designers Wardrobe (011) 954-4558
Hoofborge: PAM, Riaan Steyn (Blades Hair Studio) en Salon Annique
Ander borge: Jeanette Bester, Krugersdorp Hair Studio, Nedbank Apteek, Toekie Casaleggio, E vd Walt, Fransie Coetzee, Claudia Botha, Yolandi Hair & Beauty, Bonsai-Huisie, Emma v Heerden, Uncial Haupt, Rikus Mulder, Mugg & Bean Key West, Mimmo's, Missouri Spur, Jazz Time Café en M Kotze.
BO: Junior Wenners
Sulize de Klerk, Nicole Lindeque, Mari Smook
LINKS: Senior Wenners
Chrystal van Niekerk, Shalbe Pretorius, Emma van Heerden