Main menu:
Monumentare
MONNAS BOND
"Liewersslyt as roes" - 'n Leuse wat Monumentare altyd sal onthou!
Dit is juis hierdie woorde wat van 'n droom realiteit gemaak het. Monnas Bond het die lig gesien en ons nooi alle Oud-Monumentare en Monnas-Ondersteuners uit om deel te word van die Monnas-Familie. Ons wil poog om meer te wees as net 'n ondersteunersklub! Ons wil iets terugploeg in hierdie tradisieryke skool - Hoërskool Monument!
Sluit aan, raak betrokke, en kom maak 'n verskil!
Druk hier om die Monnas Bond debietordervorm af te laai.
Bewyse van alle betalings wat geskied moet aan Rhona Bester:
1. per Epos gerig word by sport@monnas.co.za of
2. per na 011 953 6770 gestuur word.
Bank
STANDARD BANK
Rek No: 000 290 467
Kode: 000205
2011
KOMITEELEDE |
|||
Voorsitter |
Deon Groenewald |
082 441 6199 |
|
O/Voorsitter |
Danie Herbst |
083 262 4696 |
|
Sekretaresse |
Rhona Bester |
076 815 3066 |
|
Additionele Lede |
Werner vd Berg |
082 819 9392 |
|
Aflaaibare Dokumente |
MONNASBOND REGISTRASIE