Main menu
Revue
Kultuur by Monnas kook en leerders kry vele geleenthede om talente te ontwikkel. Aktiwiteite word jaarliks gedurende sekere kwartale aangepak en die groot afskop is altyd die Groentjiekonsert, waar Gr 8-
Projekte wat die tweede kwartaal aangepak word is die oudisies vir die Tswane Kunstefees wat gedurende Augustus in die Staatsteater plaasvind. Monnas is een van die weinige skole wat in die verlede vir vier verskillende genrés nl. Revue, Koor, Drama en Boere-
Revue en Musiekblyspele is geen vreemdheid nie. 'n Skitterproduksie van Grease is in 2007 opgevoer met ongeveer 400 leerders wat in die Pro Musica Teater aangebied is, word nou nog onthou.
Daar word ook op gereelde basis kunstenaars na die Gedenksaal genooi om die liefde vir kultuur te laat groei. So was Dewal von Solms (Black Tie Esemble) en die pianis Alwyn van Heerden die gaskunstenaars tydens die Mandjie Kuieraand.
Kultuur by Monnas gaan van krag tot krag en ons is trots op elke betrokke Monumentaar wat aan ons ryke tradisies voortbou.
10, 11 en 13 Aug in
Martin Brinksaal 19:00 kaartjies beskikbaar in Admin kantoor vanaf 25 Julie. Bespreekte sitplekke
EN
15 en 16 Aug by
Pro Musica Teater 19:00
Kaartjies beskikbaar in Admin kantoor vanaf 25 Julie. Bespreekte sitplekke
