Sekuriteit / Security - Monnas Webtuiste

Go to content

Main menu

Sekuriteit / Security

Algemeen / General
 
 
 
 
 
 

U aandag word op die volgende gevestig:

Die skool kan nie verantwoordelikheid vir leerders se eiendom aanvaar nie.  Waar moontlik het die skool wel sekere maatreëls getref:
Skooltasse kan gedurende pouse in die omgewing van die Martin Brinksaal geplaas word.
Personeel en Matriekraadslede patrolleer die terrein gedurende pouses.
Die veiligste is om waardevolle artikels nie skool toe te bring nie.  Laat wat jy nie nodig het nie, by die huis.  Indien dit egter nie anders kan nie, hou waardevolle artikels aan jou  persoon.

Die skool gaan baie streng wees rondom leerders wat die skoolterrein tydens skooltyd wil verlaat:
Geen leerder sal toegelaat word om die terrein te verlaat alvorens die ouers of wettige voog die skriftelike aansoek, beskikbaar by Me E de Koker in die administratiewe kantoor, volledig voltooi en twee dae voor die tyd teruggebring het nie.
Die leerder moet persoonlik deur die ouer of wettige voog by die skool afgehaal word.
Geen leerder sal toegelaat word om die terrein alleen te verlaat nie.



Please take note of the following:

The school can't take responsibility for the property of learners.  Where possible, the school has taken certain precautions:
School bags can be left in the vicinity of the Martin Brink Hall during breaks.
Staff members and Matric Council members are patrolling the grounds during breaks.
The safest - don't bring valuable items to school.  Leave those valuables which you don't need  at home.  If there is no other way, keep your valuables on you as person.

The school will be extremely strict regarding learners who want to leave the school grounds during school hours:
No learner will be allowed to leave campus unless the parents or legal guardian has completed the written application, available from Ms E de Koker in the administration office, and brought it back to the school two days in advance.
The parent or legal guardian fetches the learner personally from the school.
No learner will be allowed to leave the school grounds alone.



Back to content | Back to main menu