Main menu:
Algemeen
2011
SKOOLGELDE |
SCHOOL FEES |
1. EERSTE PAAIEMENT |
1. FIRST PAYMENT |
2. SKOOLGELD Skoolgeld beloop R11 000 per jaar per leerder, wat die eerste paaiement van R1000 insluit. Indien skoolgeld ten volle vereffen word voor of op 28 Februarie, hetsy per tjek of kontant, word 'n korting van R600 toegestaan. |
2. SCHOOL FEES
School fees are R11 000 per year per learner, including the first payment of R1000. If the school fees are paid in full on or before 28 February, per cheque or cash, a discount of R600 will apply.
|
3. AFBETALING Skoolgeld kan afbetaal word oor die eerste 10 maande, vanaf 1 Februarie tot 30 November, van die jaar. Die afbetalingsbedrag beloop R1000 per maand en kan per tjek, kontant, debietorder of internetbetaling afbetaal word. |
3. PAYMENT |
4. HERNUWING VAN DEBIETORDER |
4. RENEWAL OF DEBIT ORDER
|