Plek en Tyd
| | | |
Datum |
SPANNE BETROKKE |
WAAR? |
FORMAAT |
25 - 26 Maart |
o/15A Dogters o/16 Seuns |
H/S Linden |
Kursus en Toernooi |
19 Feb |
1ste Dogters o/16A Dogters o/14A Dogters |
H/S Diamantveld |
Toernooi |
22 Feb |
o/14A Dogters o/14 Seuns o/15A Dogters o/16A Dogters o/16 Seuns 1ste Dogters 1ste Seuns |
Bloemfontein |
Kursus en Toernooi |
Kostes, HOKKIE toere en –kursusse 2011:
| | |
SPAN |
KOSTES |
|
o/14 Seuns 1ste Seuns |
R1 700 |
|
o/14A Dogters o/15A Dogters o/16A Dogters o/16 Seuns 1ste Dogters |
R2 000 |
Kostes sluit in:
- Vervoer
- Etes
- Kursusgelde
- Verblyf ens. |
Program vir Toernooi te Hoërskool Diamantveld DHS SPORTDAG 26 Maart
| | |
TYD |
VELD A |
VELD B |
0800 - 0855 |
o/19s:DHS vs Potch Gim |
o/14d:Jim Fouche vs |
0900 - 0955 |
o/19d:DHS vs Potch Gim |
o/16d:DHS vs Jim Fouche |
1000 - 1055 |
o/16s:DHS vs Jim Fouche |
o/16s:HTS vs Duineveld |
1100 - 1155 |
o/19d:Duineveld vs Monument |
o/19d:DHS vs Monument |
1200 - 1255 |
o/19s:HTS vs Upington |
o/16d:Monument vs Duineveld |
1300 - 1355 |
o/19s:Duineveld vs Jim Fouche |
o/19d:DHS vs Monument |
1400 - 1455 |
o/19s:DHS vs Jim Fouche |
o/19d:Jim Fouche vs Upington |
SPORTFEES PROGRAM – HOKKIE te LINDEN
| |
o.16 Dogters: H/S Dr EG Jansen (EG) H/S Monument (M) H/S Overvaal (OV) H/S Linden (LI) H/S President (P) Potchefstroom Gimnasium (PG) H/S Noordheuwel (N) |
o.16 Seuns: H/S Monument (MS) H/S Overvaal (OVS) H/S Secunda o.14 (S 14) H/S Secunda o.15 (S 15) H/S Secunda o.16 (S 16) H/S Linden (LS) Helpmekaar Kollege (H) |
VRYDAG 25 MAART 10:00 - 10:50 11:15 - 12:50 13:00 - 13:45 14:15 - 15:30 16:00 - 17:30 |
Hokkiespanne registreer op die hokkieveld. Kursus: Afdeling A - aangebied deur Pietie Coetzee Openingseremonie op die rugbyveld Kursus: Afdeling B - aangebied deur Pietie Coetzee. Wedstryde. |
SATERDAG 26 MAART
08:00 - 17:40 Wedstryde |
- 15 minute aan 'n kant, 3 minute vir halftyd. - Wen = 3 punte, Gelykop = 1 punt, Verloor = 0 punte. - 'n Bonuspunt vir 5 doele en meer. |
Wedstryde - Dogters
25 Maart
16:00 - 16:40 M vs LI 16:45 - 17:25 N vs EG
26 Maart 08:00 - 08:40 N vs M 08:45 - 09:25 OV vs P 10:15 - 10:55 PG vs M 11:45 - 12:25 PG vs EG 14:00 - 14:40 PG vs P 15:30 - 16:10 EG vs OV |
Wedstryde - Seuns 26 Maart 09:30 - 10:10 S16 vs LS 11:00 - 11:40 MS vs S15 12:30 - 13:10 H vs S16 13:15 - 13:55 LS vs S14 14:45 - 15:25 MS vs OVS 16:15 - 16:55 S15 vs H 17:00 - 17:40 S14 vs OVS |
Bloemfontein Toerreëlings
|
SPANLYSTE VIR BLOEMFONTEIN TOER MOET OP 7 MAART AAN MY OORHANDIG WORD, GROOT ASSEBLIEF!!!! - Ons sal ongeveer 04:00, vertrek vanaf die skool op 5 April 2011. - Geld moet inbetaal wees die dag as die skool sluit, enige krisis kom sien my asseblief. - Spelers betaal self die geld in by die finansiële kantoor spesifiseer watter span en bring kwitansie na u vir kontrole. - Vir enige verdere vrae moet asseblief nie skroom om te vra nie... u het alle inligting wat ek al ontvang het ivm die kursus reeds ontvang. |