Vakveranderings / Changing Subjects - Monnas Webtuiste

Go to content

Main menu

Vakveranderings / Changing Subjects

Akademie / Academics

GELEENTHEDE VIR VAKVERANDERINGS:
GR 10 - GEEN vakveranderings word toegelaat na 31 Julie;
'n Maksimum van twee vakke mag verander word;
'n Motiveringsbrief van die ouer/voog gerig aan die hoof van hoekom die vakverandering noodsaaklik is.


Gr 11 - Slegs EEN vakverandering word toegelaat voor 30 April;
'n Motiveringsbrief van die ouer/voog gerig aan die hoof van hoekom die vakverandering noodsaaklik is;
Brief van die nuwe vakonderwyser wat die program uiteensit van hoe die leerder gehelp gaan word om die agterstallige werk van Gr 10 in te haal;
Al 4 rapporte van die vorige jaar (Gr 10) aangeheg;
Brief van die hoof wat die vakverandering ondersteun;
Na oorlegpleging met die Distriksdirekteur, sal die skool 'n besluit neem in die beste belang van die leerder.


Gr 12 - In uitsonderlike gevalle kan EEN vak verander word voor 31 Januarie;
'n Motiveringsbrief van die ouer/voog gerig aan die hoof van hoekom die vakverandering noodsaaklik is;
Brief van die nuwe vakonderwyser wat die program uiteensit van hoe die leerder gehelp gaan word om die agterstallige werk van Gr 10 en Gr 11 in te haal;
Al 4 rapporte van die vorige jaar (Gr 11) aangeheg;
Brief van die hoof wat die vakverandering ondersteun;
Hierdie aansoek sal deurgestuur word na die Distrikskantoor. Die Distriksdirekteur sal na konsultasie met die Provinsiale Departements-hoof die versoek goedkeur of afkeur.

DATES FOR CHANGING SUBJECTS
Gr 10 - No subject changes are allowed after 31 July;
A maximum of two subjects can be changed;
Letter of motivation from the parent/guardian indicating the reasons for subject change.


Gr 11 - Only one subject change is allowed before 30 April;
Letter of motivation from the parent/guardian indicating the reasons for subject change;
A letter from the new subject teacher, outlining the programme to assist the learner to catch up all work not covered the previous year (Gr 10);
The learner's report cards for all four terms of the previous year (Gr 10);
A letter from the principal supporting the subject change;
After consultation with the District Director, the school will take a decision in the best interest of the learner.


Gr 12 - In exceptional cases one subject change is allowed before         31 January;
Letter of motivation from the parent/guardian indicating the reasons for subject change;
A letter from the new subject teacher, outlining the programme to assist the learner to catch up all work not covered the previous year (Gr 10 & Gr 11);
The learner's report cards for all four terms of the previous year (Gr 11);
A letter from the principal supporting the subject change;
This application will be sent to the District Office.  The District Director, in consultation with the provincial head of department approves or disapproves the request.

Back to content | Back to main menu