ABOUT US

I’m a paragraph. Use this space to tell people more about what you do and the services you offer. Double click here or click Edit Text to get started.

MONNAS

Hoërskool Monument (Monnas) het ‘n geskiedenis en unieke tradisie van meer as 97 jaar …


Monnas is nie net bekend vir hulle ryk geskiedenis nie, maar ook omdat hulle daarvan hou om trotse tradisies voort te sit.


Een van dié skool se tradisies het vanjaar meer as drie dekades oud geword toe die 31ste groep Graad 8-leerlinge daarop voortgebou het. Meer as 300 Graad 8-leerlinge het die geleentheid gehad om deur ‘n hekkie op die skoolgronde te stap – ‘n simboliese daad waardeur hulle as nuwe Monumentare verwelkom is

WAARDES

Monnas het sterk waardes wat gegrond is op trots, respek en diensbaarheid

BESTAANSREDE

Monnas bestaan eerstens om op ons kinders en hulle behoeftes te fokus. Ons wil graag sien dat elke Monumentaar ‘n blinkoog kind is, 

VISIE

Dit is ons droom om ‘n toonaangewende skool te wees in ons gemeenskap en in die land. Ons wil die voorlopers wees op al die gebiede waarop ons onsself begewe.

WAARDE TOEVOEGING

 Ons gebalanseerde benadering maak dit vir leerders moontlik om eendag suksesvolle loopbane te bedryf, terwyl hulle ‘n betekenisvolle bydrae maak tot die samelewing.

ONTMOET DIE BESTUUR

 

Mnr. Johann Calitz

Die Hoof

Me Gerda Joubert

Adjunkhoof: Akademie

Mnr Rinus de Jager

Adjunkhoof: Sport

 

"Monnas bied 'n lewensverrykende ervaring"

- Mnr. Johann Calitz

KONTAK ONS

Tel. 011 953-1165 / 087 985 2560

Fax. 011 953-6770 

Musieksentrum: 011 665-2884
Koshuis: 011 660-9907

Ontvangs: rhona@monnas.co.za 
Algemeen: monnas@monnas.co.za 
Hoof: hoof@monnas.co.za 
Bemarking: bemarking@monnas.co.za
Sport: sport@monnas.co.za

BESOEK ONS

Maandae - Vrydae 7:30 - 14:00

Kontak gerus Monnas bemarking om 'n afspraak te maak om die skool te kom besoek.

bemarking@monnas.co.za

 

GESELS MET ONS

WORD DEEL VAN MONNAS!

January 22, 2019

MONNAS KULTUUR

January 18, 2019

1/8
Please reload

  • White Facebook Icon
  • White Twitter Icon
  • White Instagram Icon
  • White YouTube Icon