MONNAS FASILITEITE

Monnas beskik oor 'n wye verskeidenheid geleenthede en uitstekende fasiliteite vir byna alle sporttipes, kultuuraktiwiteite en leerderpret.

 KOSHUIS

Monnas se koshuislewe bied 'n opwindende en verrykende ervaring aan die leerders. Jy kan betrokke raak by sport, kulturele aktiwiteite, sosiale aktiwiteite en die belangrikste van alles, is die akademiese 

ondersteuningdienste, wat jou kan help om akademiese sukses te behaal.

 HOKKIE

ASTROBAAN

Op 29 September 2016 word ‘n splinternuwe Hokkie-astro in gebruik geneem.

Wat die astro uniek maak, is die feit dat die ligging van so aard is dat nasionale-toernooie ook nou aan die Wesrand gespeel kan word.

 BINNENSHUISE

KRIEKETNETTE

Die splinternuwe krieketnette is in 

Julie 2018 ge-open.

Die nette word beskryf as van die beste krieketgeriewe in die Wes-rand.

Die krieketnette is 'n bewys dat Monnas beskik oor gespesialiseerde afrigting en  toerusting waar spelers kan groei.

MONNAS

GIMNASIUM

MONNAS

SWEMBAD

  • White Facebook Icon
  • White Twitter Icon
  • White Instagram Icon
  • White YouTube Icon