MONNAS HOKKIE

October 31, 2018


Organiseerder: Liese-Marie Botha
Kontak: hokkie@monnas.co.za

 

 

- Monnas is die enigste skool in die Wesrand wat onder die top 3 skole eindig tydens die Noordvaalkompetisie

- Monnas wen in 2017 die Noordvaaltoernooi

- Lewer 43 distrikspelers, 18 Provinsiale spelers en 2 Gautengspelers op
- Ontwikkeling van jong talent: 450 pikkie hokkiespelers woon kursus by Monnas by
- Ses spanne wen liga
- Neem jaarliks deel aan Tuksskolereeks
- Neem deel aan Noordvaalreeks
- Alle afrigters is gekwalifiseer: Vlak 1/2
 

Monnashokkie fokus daarop om ‘n standvastige basis te lê vir elke seun en dogter.  Leerders kry die geleentheid om ‘n skeidsregter/afrigtingskursus te voltooi en kry ook die geleentheid om as “afrigter” by kursusse op te tree.

 

Monnas spog met ‘n paar provinsiale hokkie afrigters.

Monnas se Astrobaan is uniek in die opsig dat die ligging van so aard is dat nasionale toernooie ook nou aan die Wesrand gespeel kan word.


 

Please reload

Our Recent Posts

WORD DEEL VAN MONNAS!

January 22, 2019

MONNAS KULTUUR

January 18, 2019

MONNAS TENNIS

January 11, 2019

1/1
Please reload

Tags

Please reload

  • White Facebook Icon
  • White Twitter Icon
  • White Instagram Icon
  • White YouTube Icon