MONNAS RUITERSPORT

October 24, 2018

 

 

 

Vanaf 2016 word Ruitersport as 'n amptelike skoolsport by Hoërskool Monument erken.  Monnas ontvang die 2016-skild van SANESA vir die “highest number of horse rider combinations actively participating in any one show”.

 

Monnas kan met trots sê dat vier ruiters deel was van die 2016-Gautengspan en een van die ruiters, Danielle Brink, ontvang ‘n tweede plek in die Nasionale span. Jean-Marie Carstens neem deel vir Suid-Afrika se klubspanne as 0.18-ruiter in "80 cm en 90 cm jumping"

 

Danielle Brink, ‘n Gr.10-leerder, ontvang die J.S. Pansegrouw Wisseltrofee vir die belowendste ruiter in 2016.

 

 

 

 

 

Please reload

Our Recent Posts

WORD DEEL VAN MONNAS!

January 22, 2019

MONNAS KULTUUR

January 18, 2019

MONNAS TENNIS

January 11, 2019

1/1
Please reload

Tags

Please reload

  • White Facebook Icon
  • White Twitter Icon
  • White Instagram Icon
  • White YouTube Icon