MONNAS SWEM

October 31, 2018

 

 

 

 

 

Monnas Swem 


Organiseerder: Me. Karen Engelbrecht
Kontak: sport@monnas.co.za

 

Die swemspan bestaan uit 50 swemmers.

Monnas neem aan die 1E-liga deel en eindig vierde.

 

Toekomsplanne 2018

 

Elke Donderdag is daar vriendskaplike gala’s om sodoende ons Interhoër-swemspan saam te stel.

Die swem-interhoër vind plaas op 1 Maart 2017 by Curro Aurora.

Daar is jaarliks swemmers wat hul provinsie met trots verteenwoordig.

 

Daar word vanaf 2017 amptelik aan “Open Water”-swem deelgeneem. Swemmers het reeds in 2016 by Sun City deelgeneem.

 

 

 

 

Please reload

Our Recent Posts

WORD DEEL VAN MONNAS!

January 22, 2019

MONNAS KULTUUR

January 18, 2019

MONNAS TENNIS

January 11, 2019

1/1
Please reload

Tags

Please reload

  • White Facebook Icon
  • White Twitter Icon
  • White Instagram Icon
  • White YouTube Icon