MONNAS MUURBAL

December 11, 2018

 

Organiseerder: Me C Churr
Kontak: sport@monnas.co.za

 

“Shoot for the moon, and if you miss you’ll still be among the stars”

 

Muurbal word vanaf 2004 as sport by Hoërskool Monument beoefen.

Jaarliks lewer die sport twee mededingende spanne op, nl. 0.16A- en 0.19A-span.

Verskeie ligas is deur die jare gewen:

  • 16A-span wen 2011

  • 19A-span wen 2012

  • 19A-span wen 2013

  • 19A-span wen 2016 en eindig ook 6de in die Tuksreeks

Monnas beoog om met aanvang 2018 ‘n span in elke ouderdomsgroep te hê.

 

Christine Chürr

Please reload

Our Recent Posts

WORD DEEL VAN MONNAS!

January 22, 2019

MONNAS KULTUUR

January 18, 2019

MONNAS TENNIS

January 11, 2019

1/1
Please reload

Tags

Please reload

  • White Facebook Icon
  • White Twitter Icon
  • White Instagram Icon
  • White YouTube Icon