MONNAS ATLETIEK

January 8, 2019

 

 

Monnas Atletiek 2018 Hoogtepunte

 

Monnas het ‘n roemryke atletiekgeskiedenis en is die afgelope jare een van Suid-Afrika se Top-Atletiekskole:

 

 - Naboomspruit Top 20

 - PUK Top 30

 - Tuks Top 20

 - Noordheuwel Top 15

 - Super Inter High Schools (A division)

 

Oud-Monumentaar 2017,  Kayle Blignaut – Wêreld o.20 Gewigstoot-kampioen in Finland 2018 (Nuwe SA rekord)

 

2018 Wêreld o.20-Kampioenskappe Nasionale Spanbestuur:

Monnas Atletiekhoof – Jaun Strydom (spanbestuurder & naellope / hekkie afrigter)
Monnas Gooi-afrigter – Pierre Blignaut span Gooi- afrigter

Wêreld o.18-kampioenskappe Kenya, 2017 Mornè Brandon bronsmedalje wenner in diskus

 

Monnas neem aan verskeie prestige byeenkomste deel:

 

 - NWU PUK-interskole – Goue Groep kompetisie,

 - Hoogenhout 10

 - Noordheuwel Top 15

 - NWU PUKKE Top 30

 

Monnas spog met ‘n baie bekwame afrigtingspan wat verskeie Nasionale afrigters insluit terwyl al ons afrigters onderskeidelik by TUKS, UJ, PUKKE, Sentraal Gauteng (CGA), GAUTENG NOORD en Atletiek Suid-Afrika (ASA) geaffiliëer is:

 

 -  Pierre Blignaut – Diskus & Gewigstoot

 - Jaun Strydom – Naellope, Hekkies & Aflosse


 

 -  Julia du Plessis, Leandri Geel, Zinzi Chabangu, Lezaan Jordaan en Liza Kellerman word vir S.A. seniorspanne           gekies terwyl hulle nog jeug- en junior atlete was.

 

Die volgende Monnas atlete is die afgelope vyf jaar vir SA-spanne gekies:

 

·Johnny Botha (Gewigstoot),

·Lezaan Jordaan (Gewigstoot),

·Kayle Blignaut (Gewigstoot),

·Morné Brandon (Gewigstoot en Diskus),

·Thando Dlodlo (100m / 200m / Aflos)

·Tebogo Maseema (Driesprong)

·Matome Shabangu (Hoogspring)

·Dylan Krenczeck (1500m) 

·Leandri Geel (Diskus),

·Ashley Nieuwenhuyzen (Diskus),

·Tebogo Mamathu (100 en 200 meter),

·Hanli Etsebeth (Landloop),

·Zinzi Chabangu (Verspring en driesprong),

·Liza Kellerman (800 meter),

·Julia du Plessis (Hoogspring)

 

SA-rekords is die afgelope vyf jaar deur die volgende Monnas atlete opgestel:

 

·Leandri Geel (Diskus)

·Zinzi Ghabangu (Driesprong)

·Lezaan Jordaan (Gewigstoot)

·Kayle Blignaut (Gewigstoot) o18

·Julia du Plessis (Hoogspring)

·Kayle Blignaut (Gewigstoot) o20

·Thando Dlodlo (100m) o20

 

Monnas atlete is ook bevoorreg om afgerig te word deur van SA se beste en bekendste afrigters:

 

Jaun Strydom – MONNAS ATLETIEKHOOF

 

Rig Hekkie - en Naelloop atlete vanaf 1983 af, 35 jaar. 

ASA & IAAF afrigter  - Hekkies en Naellope.

Eerste Nasionale atleet in 1998 en van toe af 34 atlete in totaal tot nou.

Olimpiese Spele, Wêreld Jeug, Junior & Senior-Kampioenskappe, Statebond Spele, Junior & Senior.

Medalje wenner 400m  Wêreld Jeug Kampioenskappe.

Verskeie SA-Kampioenskappe medalje wenners.

Afrigter by vele groot skole in Pretoria waar baie goeie resultate bereik is oor n aantal jare.

TUKS Keurder en Spanbestuurder.

Atletiek Gauteng-Noord, Keurder,

Atletiek Gauteng-Noord Junior en Senior-Spanbestuurder.

Atletiek Suid Afrika, Baan en Veld Keurder.

Atletiek Suid Afrika, Spanbestuurder en Afrigter vir Jeug, Junior en Senior-spanne.

Nasionale Afrigters ontwikkelingsprogram.

 

Pierre Blignaut - MONNAS HOOFAFRIGTER VELD / KONSULTANT

 

·‘n Oud-springbok meestersatleet en was in sy ouderdomsgroep ook S.A.-rekordhouer in gewigstoot.

·Hy is vir baie jare al die hoofafrigter van gewigstoot en diskus by die Universiteit van Johannesburg, die Universiteit  van Potchefstroom.

·Pierre is ook die stigterslid van die “Pierre Blignaut gewigstoot- en diskusakademie” wat in 2011 gestig is en gewigstoot en diskusatlete oor S.A. afrig.

·Die akademie het sedert sy ontstaan meer as 250 medaljes by S.A.-kampioenskappe gewen en reeds verskeie kampioene opgelewer, wat ‘n wêreldkampioen en statebond jeugkampioen insluit.

·Pierre het ook verskeie S.A. senior-, studente-, junior- en jeugspanne as spanafrigter vergesel na Afrika-, Wêreld- asook jeugolimpiese kampioenskappe.

·Hy is ook tans lid van die nasionale atletiek afrigtingskomitee, belas met afrigting van atlete in S.A.

 

Please reload

Our Recent Posts

WORD DEEL VAN MONNAS!

January 22, 2019

MONNAS KULTUUR

January 18, 2019

MONNAS TENNIS

January 11, 2019

1/1
Please reload

Tags

Please reload

  • White Facebook Icon
  • White Twitter Icon
  • White Instagram Icon
  • White YouTube Icon